VOOS VAN DIARREE
Mar 11, 2022
4 minutes
DEUR RAYLENTIA SIMMONS
Daar is min dinge wat jou so swak kan maak soos ’n maagvirus. Wanneer alles wat jy inneem, uitkom en jy urein die badkamer deurbring en letterlik voel asofdie lewe uit jou loop. En net wanneerjydinkdie storm is verby, moet jy wéér hardloop…
Oor die laaste paar weke hoorjy gereeld mense sê"daar is ’n kiem in die lug" En die kanse is groot datjy ofiemand watjy ken, ook die knie moes buig voor ’n maagvirus. Jacques Hamilton, die apteker by Eikendal-apteekin Kraaifontein in die Kaap, sê almal loop tans deur onder ’n maagvirus.
"Daar is op die oomblik baie diarreegevalle in die area, meer as gewoonlik. Dis grootmense en kinders - dwarsdeur die bank. Die hele works, almal loop deur" vertel hy.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days