Polisie sleep voete terwyl SA bloei
Jun 17, 2022
3 minutes
Manie is saam met boere ontsteld omdat die SA Polisiediens die beoogde landelike veiligheidsberaad wat die einde vandeesmaand moes plaasvind, die tweede keer uitgestel het.
Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA, sê dit wys duidelik dat die polisie en die regering nie ernstig genoeg is oor plaasaanvalle en -moorde nie. Die beraad is nou geskeduleer vir Augustus, maar die sewe komitees wat saam met die polisie die beraad belê, is steeds nie seker of dit dan wel sal plaasvind nie.
Geldenhuys sê die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days