Landbouweekblad

Moenie dié mooi storie oor veediefstal glo

AL lyk ’n afname van 2,1% in veediefstalgevalle bemoedigend, móét dit binne die breër landboukonteks beskou word.

Veediefstal bly ’n knaende en diepgaande las. Die groot finansiële verliese wat dit veroorsaak, bedreig produsente en hul afhanklikes se lewensbestaan, asook voedselsekerheid en die maatskaplike samehang van landelike gemeenskappe.

Die afname in aangemelde veediefstalgevalle weerspieël waarskynlik ook nie die werklike omvang van die probleem nie. Minder aanmeldings as gevolg van onder meer wantroue in die wetstoepassing, vrees vir vergelding van misdadige netwerke en burokratiese struikelblokke in die aanmeldingsprosedures is ’n goed gedokumenteerde verskynsel.

Die amptelike syfers verteenwoordig dus waarskynlik slegs ’n breukdeel van die werklike gevalle, wat ’n verwronge persepsie skep van hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit