Idees

TROOS IN ’N BAKKIE

SWARTBEK-BOONTJIESOP MET ROKERIGE HAM

Met ’n bak van hierdie dik, voedsame sop kan jy de laaste honger maag in die gesin vul!

Genoeg vir: 4-6

Bereidingstyd: 40 minute, plus oornag weektyd

Gaarmaaktyd: omtrent 21/2 uur

♥ 250 g droë swartbekboontjies♥ 1 ml koeksoda♥ 15 ml olyfolie♥ 1 groot ui, gekap♥ 1 middelslag-wortel, geskil en in blokkies gesny♥ 2 selderystele, in dun skyfies♥ 1 knoffelhuisie, fyngedruk♥ 500 g gerookte varkblad ()♥ 2 liter tuisgekookte of aangemaakte hoender-of groenteaftreksel♥ 1 lourierblaar♥ 15 ml paprika♥ 1 ml gerookte paprika♥ gerasperde skil van 1 suurlemoen, om voor te sit♥ 30 g platblaarpietersielie, fyngekap, om voor te sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related