Tuis

Beter tesame

Groepterapie

Sy sal nooit ’n minimalis kan wees nie, want mooi goed is haar lewe, sê Sumien Brink, voormalige redakteur van die dekortydskrif Visi.

Maar sy noem haarself ook nie sommer ’n versamelaar nie; miskien is dit eerder ’n geval dat sy mooigoed raaksien waar ander dit dalk sou miskyk. Sy trek dit aan soos ’n magneet!

Oral in haar woonplek ) groepeer sy graag dinge bymekaar, en dié uitstallings kan gedurig verander. Die geheim

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Uitblinkers!
Kindervriendelik hoef nie kinderlik te wees nie. In dié kinderkamer skep ’n eenvoudige dog stylvolle slaapplek wat aan ’n dagbed herinner, tesame met ’n boheemse palet van pastelpienk en goud, ’n tydlose voorkoms – wat beteken die dekor hoef nie vir
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis3 min read
Wat’s Nuut
Stoel met blommateriaal R4 200, mrphome.com Hoi P’loy het vroeër vanjaar by die Cape Town Furniture Week ’n opskudding veroorsaak met hul moderne Rise-and-Fallhanglig. Tans word dit nog net op bestelling gemaak – ons gaan hoiploy.com goed dophou vir

Related