Baba & Kleuter

PA’S MAAK DIE WÊRELD SAGTER

Ek was verstommend gereed vir die groot dag. Eintlik ’n bietjie selfvoldaan oor die feit dat ek so goed voorbereid was vir die koms van my dogtertjie. Wel, my vrou het meeste van die pakwerk gedoen, maar ek was die een wat geweet het waar alles was en hoe om dit te gebruik.

Dit was 05:00 die oggend toe ons by die hospitaal aankom en na kamer 1 in die kraamsaal geneem word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related