Die landbou begin (en eindig) by boere
May 20, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Vroue. Dít is die grootste “bedreiging” vir die landbou in sy geweste, merk die bekende Oos-Kaapse Merino-boer en Landbouweekblad-rubriekskrywer Claude Cloete altyd droogweg op. Hy het natuurlik ’n baie geldige punt.
’n Mens kan met swak paaie, vrot munisipaliteite en in ’n mate met landelike misdaad saamleef, maar as jy nie ’n lewensmaat kan vind
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days