Huisgenoot

LIEFDE VIR DIE VOËLS

‘DAAR is ’n paar vroue wat saam met hulle mans deeltyds betrokke is by wedvlugduiwe as ’n stokperdjie, of dogters saam met hulle pa’s. Maar vroue wat alleen duiwe teel en vlieg? Nie so baie nie. Behalwe ek, weet ek maar van nog net twee ander vroue in die land wat heeltemal op hulle eie boer en aktief aan wedvlugte deelneem.

Ek dink die meeste vroue wil inkopies doen en hulle besig hou met make-up en modes, maar daarin stel ek nie belang nie.

Dis eintlik hartseer dat so min vroue by dié sport betrokke is, want eintlik is duiwe mal oor die sagte stem en persoonlikheid van ’n vrou. Dit kan wees dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related