Huisgenoot

WILDBEWAARDER IN DIE LUG

VANDAT ek verstand gekry het, was wildbewaarder al wat ek wou word.

My ouers, Fanie en Rheinette Meyer, was lief vir die veld. Ons het altyd in die wildtuin, op wildsplase of by Cape Vidal in KwaZulu-Natal gaan kamp. Dan wou ek weet watse voëls is dié, of watse gras is daardie. Ná skool het ek natuurbewaring gaan studeer, en dit was deur natuurbewaring dat ek in 2012 begin het om helikopter te vlieg.

Ek is in my praktiese jaar in 2000 gekies as ’n wildvangstudent en het saam met die Krugerwildtuin se wildvangspan gewerk.

Ek het eenkeer saamgevlieg in die helikopter tydens ’n operasie waarin ons buffels gevang het. Dis waar die saadjie gesaai is – ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related