Idees

OP JOU LEESLYS vir Mei/Junie

KOS

FERMENT FROM SCRATCH

MARK DIACONO (HARDIE GRANT, R270)

In hierdie boek vertel Mark Diacono die storie van fermentasie en deel resepte vir van kimchi tot kombucha, vrugtedrankies en piekels wat die transformerende krag van dié wonderbaarlike proses ontsluit. Ferment from Scratch lei jou sagkens deur ’n proses wat van nature – sonder dat jy ’n vinger verroer – geskied sodat jy die grootliks onsigbare aktiwiteit van bakterieë tot jou voordeel kan inspan. Jy leer eenvoudige, maar baie spesifieke vaardighede wat bitter min van jou tyd in beslag neem maar uitsonderlike resultate lewer. Die boek is propvol nuttige, toeganklike inligting met die fokus op die kernbeginsels wat jou sal inspireer om stadiger te lewe en skeppend te raak in die kombuis.

KOSBAAR

ELMARIE BERRY (PENGUIN, R380)

is Elmarie Berry, ’n bekende kosblogger, se eerste kookboek. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related