Is jou rugsak gepak?
Apr 14, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Voetspore: Zambezi Seisoen 11 Maandae SABC2 (*192) 19:30
Sy hare en baard mag dalk nóg witter wees, maar die joernalis, TV-man en avonturier Johan Badenhorts (62) is nog nie reg hom sy rugsak en stewels op te hang en die lang pad vaarwel te roep nie. Inteendeel, sy passie vir reis en avontuur is nou sommer weer aangewakker nadat hy en sy span vir 3 maande (Julie tot September 2021) die magtige Zambezi vir die nuutste 11de seisoen van Voetspore verken het. “Dis wonderlik om ná soveel jaar nog
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days