TV Plus Afrikaans

Ware Afrika-ervaring

Voetspore: Zambezi

Seisoen 11 Maandae SABC2 (*192) 19:30

Op die jong ouderdom van 26 het Streicher Badenhorst, wat nes sy pa, Johan Badenhorst, sinoniem is met die leefstylreeks Voetspore, besluit om sy rugsak op te hang en te fokus op sy loopbaan as ’n beleggingskonsultant. “Voetspore: Zambezi was my 10de reis en ek het gevoel dis ’n goeie afgeronde syfer om my avonture mee te eindig,” sê Streicher.

Maar dis nie te sê sy avontuurlus is nou totaal geblus nie, en wanneer die tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related