Voorwaarts, mars!
Apr 14, 2022
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
Ou Toppies Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30
“Dis heerlik om vir ’n slag weer ’n komiese rol te vertolk,” sê die 73-jarige veteraan-akteur Simon Bruinders, wat ons Dinsdagaande as die afgetrede spysenier-en-drankbestuurder Alvin Adonis in die lawwe komediereeks Ou Toppies op SABC2 sien. Simon het in 1984 laas komedie gedoen toe hy die rol van Pompies Petersen in die lagprent Two Weeks In Paradise vertolk het. “Ek hou baie van my
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days