Kuier

KYK UIT!

y is g’n vreemdeling vir SuidAfrikaanse TV-kykers nie én die woorde “ligte, kamera, aksie!” gaan sommer nog lank in die veteraanakteur Simon Bruinders (70) se ore weergalm. Toneelspeel is vir hom soos tweede natuur. Anders as van die ernstiger rolle wat Simon oor die laaste paar jaar vertolk het soos dié van Arnold Langley in , het hy sy komedieskoene vir die SABC2-reeks  aangetrek om kykers se lagspiere ’n bietjie te prikkel. Hy vertolk die rol van Alvin Adonis, ’n voormalige kos- en drankbestuurder, wat homself nou in ’n aftree-oord bevind saam met drie ander bejaarde mans gespeel deur lan Roberts, Tobie Cronje en Amos Ketlele. Hulle beland dikwels in die moeilikheid weens hul streke omdat hulle met mekaar meeding vir die aandag van ’n bejaarde vrou wat ook in die aftree-oord bly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related