Kuier

HOE STRY JÝ?

Die meeste van ons het al lelik ons humeur tydens ’n stryery verloor. Niemand is te goed om sleg te word nie, het die oues van dae altyd gesê En ja baie gesê. ja, van ons sit nie noodwendig ons beste voetjie voor die dag wanneer ons“goed”die hel in is nie. Woede is mos ’n ander ding en partykeer vlieg die woorde ook sommerso saam met die borde en panne. Ander kere heers daar vir dae lank ’n onuithoudbare stilte en soms, net soms, word sake darem ook uitgepraat.

Almal het maar hul eie manier van argumenteer. Maar hoe stry jy? Is jy ’n ontploffer? Is jy die een wat sommer laat loop met die beskuldigings? Of is jy daai mens wie se stilstuipe jou lewensmaat tot raserny dryf-Of dalk is jy ’n vredemakerwat dadelik sake wil uitklaar om ongemak te vermy? Kuier het ’n bietjie rondgevra en ook kers gaan opsteek by die kenners oor wat die impak op verhoudings is afhangend van die tipe“stryer”wat jy is.

DIE VREDEMAKER/VERSIGTIGE STRYER

Sy dink eers ’n saak goed deur en benader die probleem versigtig, sê Verna Stuurman (53), ’n onderwysdeskundige van Kuilsrivier in die Kaap.“Ek dink nie ek soek noodwendig ’n uitweg uit konfliksituasies deur net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related