Rapport

Die einde van die affair

‘Dis dikwels selfs moeiliker as om ’n verslawing te verbreek.’

Sy was 19 jaar getroud en die ma van drie kinders toe Debbie Rose ’n affair met ’n man begin het – iets wat dié Christenvrou nooit gedink het sy in staat is om te doen nie, want sy het haar lewe lank sterk waardes uitgeleef en was altyd die een wat al die reëls nagekom het. Sy was boonop lief vir haar man.

Hoewel die skande en skuldgevoelens ná haar affair haar byna verswelg het, het Debbie besluit om haar storie met die wêreld te deel en ander vroue in dieselfde posisie te help. Sy het ’n wêreldwye netwerk begin waar sy vroue ondersteun en help om die skade wat hul affairs veroorsaak het, te herstel.

“Ek en my man was ons lewe lank gelukkig getroud, maar ná ’n uitdagende seisoen in my lewe en huwelik, het ek myself toegelaat om ’n onbehoorlike vriendskap met ’n man te hê wat stelselmatig in ’n affair ontwikkel het vir byna ’n jaar,” sê Debbie.

“Die skuldgevoelens het ondraaglik geraak en my byna vernietig. Ek het myself begin haat en kon nie verstaan hoe ek my in so ’n situasie kon kry nie. Ek het oor my affair aan my man

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Ollie Die Singende Nar Se Lag En Traan
Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was veral die afgelope jaar nie iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related