BONSMARA-BOER TEM DAKAR SE DUINE
Mar 25, 2022
3 minutes
FOTO: SUZANNE VENTER
CHRIS VISSER van Vryburg is nie net ’n Bonsmara-teler nie; hy het vanjaar die tweede keer aan die Dakar-woestynren in Saoedi-Arabië deelgeneem en hierdie keer 29ste geëindig. Met sy vorige deelname het hy op die tweede dag sy nek in ’n ongeluk gebreek.
Die boere op Bonsmara SA se Rooi Ras-geleentheid op Parys het sy vertellings geniet waar hy as spreker opgetree het. Hy is ’n lid van die telersgenootskap en besit die Bonsmara-stoetery Skatkis daar in die Texas van Suid-Afrika (soos mense
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days