Landbouweekblad

Nougat wat die soetste verwagtinge oortref

Party planne vir ’n besigheid word vinnig gemaak, ander broei vir jare.

Op ’n warm middag in die Karoo, terwyl Suzaan Theron en Marian Esterhuizen die een pan nougat ná die ander maak, sny of verpak, vertel hulle die merkwaardige storie van Karoo Blessings, hul nougat-onderneming.

Tydens die droogte het Suzaan se man, André, by Bossie en Theresa de Vries van Brandvlei uitgekom toe hy gaan kers opsteek het by boere wat voer met hidroponiese stelsels vervaardig. Die nougat wat Theresa gemaak het, het sy aandag getrek en hy het daarvan gekoop.

Toe Suzaan, wat al jare lank heuning-nougat maak, Theresa se nougat proe, het sy net geweet “dít is nie gewone nougat nie”.

Drie jaar sou verloop voordat André

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related