Huisgenoot

EN DAN MAAK ONS MOS SÓ!

‘BAIE VAN HIERDIE SOORT STORIES OOR SEKS ROER MY HART EERDER AS WAT DIT MY SKOK’

JY KEN mos die ou volksliedjie: Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo … hulle hou van partytjies, en dan maak hulle só …

Maar wat presies máák hulle? Eers draai die ou vroutjie, hoor ons, en dan draai haar ou man. “En hy vat om haar lyfie, en dan draai hulle saam.”

En dié dansery is mos alles lekker betaamlike pret, of hoe? Maar agter die slaapkamerdeur kan die partytjie en, wel, “die dansery” lekker baldadig raak, blyk dit nou uit Showmax se opspraakwekkende nuwe reeks Sex in Afrikaans.

Want volgens die reeks hou Afrikaanse mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related