TV Plus Afrikaans

Swart, wit en die grys areas

Projek Dina

Seisoen 2 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Respek en deernis. Dís wat die akteur Tim Theron (kol. Bob Nortier in die aksiereeks Die Byl) het vir die Suid-Afrikaanse polisielede wat met sake van vermistes, mensehandel en sindikate werk – nes sy karakter kapt. Deon Visagie in die aksiereeks Projek Dina. “Daar is ’n negatiewe persepsie van die polisie. Met my betrokkenheid by Projek Dina sien ek die polisie in ’n ander lig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related