Weg! Platteland

Kul jou hier, kul jou daar…

Die 83 volksresensente op Booking.com en Lekkeslaap.co.za gee die fraai tweeslaapkamerhuis ’n algehele punt van 9,2 (uit 10) en ken in verskeie subkategorieë ’n eweneens uitmuntende 8 tot volpunte toe.

In die meeste opinies wat vóór die virus op hierdie besprekingsplatforms gelaai is, word die huis se ligging en uitsig aan die rand van ’n mooi dorp as “asemrowend” beskryf – ’n beskrywing wat in die Covidera ’n onheilspellende klankie kry. Verder word die woning bewierookenmirre as ruim, privaat, veilig, netjies, skoon, goed toegerus, stylvol gemeubileer en, die knoopdeurhakker, slegs R740 per nag.

“Die personeel is engele uit die hemel!!!!!” jubeleer ’n vrou uit Gars fontein wat ook met chroniese uitroepdiarree sukkel. Die wifi en braaihout en die sterrehemel is gratis, profeteer Fanie S. uit Bloem. “Uitstekende waarde vir geld,” skryf basies elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s

Related