Rooi Rose

Kleurryke PRUE

Dit het nooit eens by haar opgekom dat sy dit dalk nie sal kan doen nie, vertel die kosghoeroe en glanskok Prue Leith oor die kosonderneming wat sy as 21-jarige in Londen begin het. Op 29 was sy die eienaar van ’n Londense restaurant wat spoedig met ’n Michelin-ster bekroon is, en sedertdien het sy al een van die bekendste kookskole in Brittanje besit. Die laaste net meer as ’n dekade hou sy haar lyf celebrity chef op die BBC se Great British Menu (11 seisoene) en The Great British Bake Off (sedert 2017). Tussendeur het sy verskeie kookboeke én agt romans geskryf, en ’n Suid-Afrikaanse restaurantskool, die Prue Leith Culinary Institute in Centurion, help vestig.

Ons ontmoet mekaar by dié restaurantskool ná ’n heerlike koek-en-tee-viering van die van Britse kos se tagtigste verjaarsdag. Sy lyk 65, en het die lewenslus en energie van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related