Huisgenoot

MISSIE: KRY TOM TE SIEN!

SELFS hier in Suid-Afrika het sommige mense dalk net ’n vae idee waar Hoedspruit is. Êrens bo in Limpopo, naby die Krugerwildtuin ... en o, daar’s mos kremetartbome en jy moet oppas vir die vlakvarke wat oral langs die pad wei.

Die dorpie hier in die snikhete Bosveld onder die Klein Drakensberge bied op die oog af dalk min aan toevallige reisigers: brandstof, ’n koue bier of iets te ete. Maar vir dié wat weet, is dit die “Big 5 Capital of South Africa” – ’n poort na die gesogte privaat wildreservate in die omgewing.

Die afgelope twee jaar was die Hoedspruit-kontrei met sy sowat 3 000 inwoners stiller as ooit, want die pandemie het die toerismebedryf tot stilstand geruk. Maar skielik stroom mense na die gebied, die jongste aflewering in dié aksiebelaaide fliekreeks.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related