DIE KLEI WIL MENSE WEES
Feb 04, 2022
4 minutes
Soos vertel aan JODY-LYNN TAYLOR
VOOR ek in 2015 met beeldhouwerk begin het, het dit my amper 10 jaar geneem van speel met klei om te leer wat dit wil doen.
Die helfte van die tyd het ek dit teen die tuinmuur gegooi en dit gevloek, want dit wou nie doen wat ek wou hê dit moes doen nie.
Op die ou end het dit my baie lesse geleer waarvan een deursettingsvermoë is. Ek het nie baie geduld nie. Ek was al op die punt om op te gee toe ek die klei opgetel en gedink het: Nee, daar is iets waarvoor dit goed moet wees; ek moet dit net uitvind.
Toe ek my eerste beeldhouwerk gemaak het, toe weet ek dít is waarvoor dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days