Huisgenoot

CHOLESTEROL – HIER IS ALLES WAT JY MOET WEET

VOORAF is daar geen flikkerende gevaarligte nie; nie eens simptome nie. Dit betrap jou onverhoeds, en jy is nie die enigste een nie.

Daar is ’n rede waarom na cholesterol as ’n stille moordenaar verwys word, vertel kenners.

Verhoogde vlakke van die stof wat reeds deur jou eie liggaam vervaardig word, kan tot hartsiektes en selfs die dood lei.

In Suid-Afrika het nagenoeg een uit elke vier mense hoë cholesterol, en hoewel gene in sommige gevalle ’n rol speel, is die vernaamste sondaar ’n ongesonde leefstyl.

Rook, alkohol en kitskos is maar enkele van die sondaars wat jou cholesterolvlakke die hoogte kan laat inskiet, en vir party mense is die nagevolge dodelik.

Maar al dien die syfers as waarskuwing, meen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related