Huisgenoot

ALLES WAT JY WIL WEET OOR JOU BLOEDDRUK

DIT is dikwels die oorsaak wat skuil agter ’n hartaanval of beroerte. ’n Tikkende tydbom, of “ silent killer”, soos dokters dit soms beskryf.

Maar hoewel hoë bloeddruk lewensgevaarlik kan wees, is dit iets waarvan baie mense wat daarmee saamleef soms salig onbewus is. Hoekom?

Want mense met hoë bloeddruk het dikwels geen simptome nie en voel goed. Lae bloeddruk kan hoofpyn of duiseligheid veroorsaak, maar ook dan dink jy dalk nie daaraan om jou bloeddruk te laat toets nie.

Tog is dit belangrik om jou bloeddruk as volwassene gereeld genoeg te laat toets. Dit is immers te danke aan dié drukking in jou are dat bloed met suurstof en voedingstowwe deur jou liggaam na al jou organe en ander liggaamsdele gepomp word en dat afvalstowwe weg herlei word.

En as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related