Huisgenoot

DEUR JARE GEBREI

SY BREI al 89 jaar lank sonder ophou. In, om, deur, af; amper elke dag van die week, jaarin, jaaruit – byna nege dekades lank.

Gielie Claassen was net ses jaar oud toe sy destyds begin brei het. Die jaar was 1932, en geld was maar skraps.

Sonder ’n patroon en “sommer so op gevoel” het sy haar steke begin brei met die garing wat sy uit mieliesakke geryg het en met ’n paar ou fietsspeke vir naalde. Altyd op die maat van die rympie wat die gesin se huishulp haar geleer het: In, om, deur, af …

Toe sy 10 jaar oud was, kon Gielie al blokke brei en dit mooi aanmekaarheg – weliswaar soms nog ’n bietjie skeef – en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related