SARIE

WAARMEE IS JY BEREID OM SAAM TE LEEF? PRAAT JY SWYG JY

Die fluitjieblaser se bewerings in The New York Times was verdoemend, gestaaf deur lywige uitgelekte dokumente. In die spervuur was sosialemedia-reus Facebook met beskuldigings van gevoelloosheid teenoor die welsyn van sy gebruikers.

Mark Zuckerberg , Mnr. Facebook, se onmiddellike reaksie? ’n Dawerende stilte. Wag. Hy het wel foto’s op sy sosialemediaprofiel geplaas van hom op sy luukse jag en waar hy staan en skerm. Praat van ’n middelvinger wys.

Met , ’n voormalige werknemer van Facebook, se latere verskyning voor ’n subkomitee van die Amerikaanse senaat het Zuckerberg uiteindelik gereageer met ’n verklaring op Facebook. Daar is gemor dat hy Facebook geen guns bewys het deur so lank stil te bly nie. (Facebook se moedermaatskappy het natuurlik nou ’n nuwe naam, Meta. Met die plan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related