Finweek - Afrikaans

Konflik in die kuberkantoor

afstandwerk het die kantoor na die huis verskuif en alle ander werklikhede het saamgetrek, soos konflik met die baas, kollegas … en kuberboelies.

Die rusies en die afknouery is egter privater en moeiliker om raak te sien. Volgens ’n onlangse Amerikaanse studie wat 1 000 afstandswerkers ingesluit het, het 42% van hulle konflik met hul base ervaar. Altesame 36% van hulle het gesê hul base is te aggressief in hul teksboodskappe. Bykans 70% van hulle het gesê dat hul base hulle in boodskappe gevloek het.

Meer as 80% van beroepslui in die Amerikaanse studie het afstandwerkplekkonflik ervaar, volgens die studie wat deur My Perfect Resume gepubliseer is.

Hoewel afknouery in Suid-Afrika aangemeld word, is daar geen statistiek beskikbaar nie, sê Christine Steyn, stigter en direkteur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vrees Om Iets Mis Te Loop
toe ek die eerste keer gehoor het van die vrees om iets mis te loop, moes ek twee keer gedink het wat dit eintlik beteken. Die Engelse Fomo (fear of missing out) het meer vir my soos waspoeier geklink. Kom ek staan eers stil by wat Fomo eintlik betek
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related