SARIE

GASBELIGTING BY DIE WERK NARE BAAS SMOKKEL MET JOU KOP

Dis ’n woord wat die laaste paar jaar lekker in ons mond kom lê het: gasbeligting (), ’n vorm van sielkundige manipulasie. Wat natuurlik naam gekry het in ’n era voor elektriese ligte, toe gas nog algemeen was.* Dekades later is die woord weer aktueel, danksy Donald Trump. Nie net die Amerikaanse verkiesings in 2016 en 2020 nie, maar ook sy volle termyn as president is gekenmerk deur tipiese voorbeelde van gasbeligting. Soos in ’n artikel in () gesê word: Die Don het die nare gewoonte om “X” te sê, net om later verontwaardig te verklaar: “Ek het nie ‘X’ gesê nie. Ek sal nooit daarvan droom om ‘X’ te sê nie.” (En in die aanloop tot die Amerikaanse verkiesing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
34 Knooptrui Vir Kleintjies
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM STEKE TE VERMINDER – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA LAGOM (47% merino extrafine, 40% cotton, 13% polyamide): –a) 2 –b) 2 –c) 2 –d) 2 –e) 3 balls col. 109Knitting needles: 4,5 mm 5 b
SARIE3 min read
16 Rolhalstrui Met Kabels
SIEN LES 7 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N KABEL TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 106 cm –b) 116 cm –c) 126 cm –d) 136 cmLength: –a) 67 cm –b) 68 cm –c) 69 cm –d) 70 cm KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15
SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME

Related