Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MOOI, MOOIER, MINKI!

Van die eerste dag dat ons Minki van der Westhuizen leer ken het, het sy ons asem weggeslaan. Vandag lyk dié ma van drie nog net so beeldskoon.

Minki is voorwaar ’n baie mooi mens – en dit van buite en ook van binne. Sy is waarlik besonders. Ek is absoluut mal oor haar. Sy is so ’n regte, egte mense-mens as wat jy maar sal kan hoop om te kry.

DEBORA

Ek het al die voorreg gehad om haar te ontmoet, al was dit dan ook danksy my beroep. Wat ’n beeld van ’n mens. Haar ma is net so mooi. En haar dogtertjies is ook ewe pragtig. Mooi bly mos maar mooi.

LOUWTJIE

Minki is beeldskoon op haar eie, natuurlike en onopgesmukte manier. Sy het eintlik glad nie baie grimering nodig om so mooi te lyk nie. Sy is ’n natuurlike skoonheid. Ander kan hul skoene agterna gooi.

ELMA

Ek hoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related