Landbouweekblad

Die goeie nuus oor rooivleis

ROOIVLEIS voorsien proteïen en verskeie mikrovoedingstowwe, soos yster en vitamien B wanneer dit deel is van die menslike dieet, luidens ’n artikel deur Hidaya Aliouch wat in die vaktydskrif Medical News gepubliseer is.

Volgens Aliouch, wat ’n BScgraad in biochemie aan die Universiteit van Manchester behaal het, word tipies meer slegte gesondheidsaspekte met die inname van rooivleis verbind, maar matige verbruik in gebalanseerde en volledige diëte word met gunstige gesondheidsuitkomste verbind. Rooivleis bevat oorkoepelend ’n goeie gehalte proteïen wat ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred

Related