Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOVEMBER – 20 DESEMBER

Die volmaan die komende week laat die kollig op jou liefdeslewe val, veral dit wat julle op finansiële vlak saambind. Geld is ’n prominente tema vir die volgende weke en nie iets wat jy tans as vanselfsprekend moet aanvaar nie. Hoe jy ook al jou inkomste verdien, maak seker dat jy daardie bron beskerm sodat jy snags rustig kan slaap. As jy voel jy moet diversifiseer, is dit tyd om jou voelers uit te steek.

GELUKKIGE NOMMERS 6, 30, 36, 49, 35, 9

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

Dis ’n bedrywige week vir jou met die son wat in jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related