Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

ense is moeg. So amper aan die einde van nog ’n jaar hoor jy gereeld mense kla oor moegheid. Baie verkeer onder geweldige werksdruk, finansiële druk en verhoudings wat ook onder druk is. Wat ons egter nog meer uitput, is die geweld, die sedeloosheid en die morele verval van die samelewing. As jy met mense op straat gesels, hoor jy die algemene klagte: ek is net so moeg. Dis seker nie die laaste keer dat ek hierdie geluide hoor nie. Selfs verder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related