Kuier

HEL KEER NIÉ HAAR HOOP

Terwyl die res van die land hul vere regruk vir die feesseisoen, lê Nomzamo Bona (57) in haar beskeie huisie in Philippi-Oos op die Kaapse Vlakte, omring deur haar eie liggaamsreuke. Die ergste is sy kan haarself nie behoorlik help nie, want haar liggaam het weens die siekte limfedeem so groot geword dat sy nie eens meer kan opstaan nie, wat nog te sê van haarself was…

Vir ’n vrou is persoonlike higiëne baie belangrik, maar dis ’n hartseer Nomzamo wat sê al wat sy dié jaar vir Kersfees wil hê, is om soos ’n mens behandel te word. ’n Lewe sonder pyn en ’n alewige stank.

Mense wat na haar kyk, sal dalk onmiddellik aanneem dis omdat sy haarself ooreet en erg gewig opgetel het dat sy nou in hierdie penarie sit.

Maar dis glad nie die geval nie… Nomzamo ly sedert 2014 aan ’n vreemde siekte en het met elke verbygaande dag net al hoe groter geword, maak nie saak wat sy probeer doen het om die toestand te stop nie. Volgens Nomzamo is sy in 2014 met limfedeem gediagnoseer. Hoewel sy nie destyds die erns van die siekte besef het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related