SO RY DIE BOERE
Nov 19, 2021
4 minutes
Soos vertel aan JACO HOUGH-COETZEE
‘DIS nou al byna 25 jaar gelede wat ek my eerste twee kamele gekoop het: Mellow Yellow en Kalahari.
Dit was iewers in 1997 wat ek ’n koerantartikel gelees het van kamele by Kommetjie in die Kaap wat van ’n plaas in die Kalahari af kom.
Ons Fun Farm was toe al ’n paar jaar aan die gang. Skoolkinders het hier kom perdry, swem en kleilat gooi. Ek het gedink die kamele sal ’n goeie aanwins wees.
Ek het my navorsing oor kamele gedoen en geweet hoe om hulle op te lei en te hanteer. Toe kontak ek die boer en koop twee. Hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days