Die Tuinier Tydskrif

50 jaar se hardepad!

Die medalje om my nek is ‘n Yin-Yangsimbool wat bestaan uit ‘n buitesirkel wat twee traanvormige helftes omring wat inmekaarpas. Toe ek meer wou uitvind oor dié simbool, het Wikipedia my vertel dat volgens “die Antieke Chinese filosofie, yin en yang ‘n konsep is van dualisme, wat beskryf hoe vanselfsprekende teenoorstaande kragte eintlik komplimenterend, ineengeskakel en afhanklik is van mekaar in die natuurlike wêreld, en dat hulle mekaar dalk mag onderskraag en ophef in hulle verhouding tot mekaar – yin is die passiewe, negatiewe krag terwyl yang die aktiewe, positiewe krag is”.

Die kwessie van “teenoorstaande kragte“het my herinner aan taamlik kragdadige gedrag pas nadat ons die huweliksregister

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif3 min read
KLOOSTERTUINE Deur Die Eeue
Die konsep van omheinde tuine met ‘n geestelike doel het antieke wortels wat teruggevoer word na verskeie godsdienstige en filosofiese tradisies. In die Joods-Christelike tradisie word die Tuin van Eden dikwels beskou as die argetipe van ‘n perfekte,
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Oulike Binnehofbome
Wat sou ‘n binnehoftuin wees sonder ‘n suurlemoenboom? Die ‘Meyer’-suurlemoen is die perfekte variëteit om in klein tuine te gebruik of in groot potte te plant. Dit is ‘n kompakte, immergroen boom van ongeveer 3 x 3 m wat meer koue en ryp kan hanteer
Die Tuinier Tydskrif2 min read
TJIENKERIENTJEES vir Die WêreldD
Daar is ongeveer 214 spesies in die genus Ornithogalum, waarvan 40 uit ons plaaslike blommekoninkryk kom. Die bekendste, Ornithogalum thyrsoides, het skouspelagtige wit stervormige blomme in trosse op lang stingels en staan algemeen bekend as die pre

Related