Eet en mors? Geen probleem!
Messy Little Eaters is ’n waterdigte mat vir die vloer wat jy onder jou kind se eetstoeltjie kan plaas. Dit maak skoonmaaktyd baie makliker, want jy kan die mat afskud of met ’n jammerlappie afvee. Jy kan dit selfs. En onthou, jy ondersteun ’n ander SA ma wanneer jy een koop, want Messy Little Eaters is ’n plaaslike onderneming.