Geld … WORTEL VAN DIÉ KWAAD
Sep 23, 2021
4 minutes
deur DELIA DU TOIT
Toe Vanessa* tuiskom en haar kêrel het haar uitgesluit, het sy besef dis tyd om weg te kom. “Hy het bo van die balkon af geskree: ‘Het jy al weer gaan shop met my geld?’ Ek was nie eens winkels toe nie – ek het gaan koffie drink saam met ’n vriendin, maar hy wou niks hoor nie.”
Dit was die laagtepunt van ’n probleem wat nog altyd – op meer en minder subtiele maniere – in hul drie jaar lange verhouding teenwoordig was. Hy het meer as dubbel haar salaris verdien en sy het by hom ingetrek. “Hy het toe beheer geneem van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days