Vrouekeur

Word jy FINANSIEEL MISHANDEL?

Finansies is vir baie mense ’n kopseer. Die lewe is duur en die pas is vinnig. Lewenskoste styg byna daagliks en dis ’n gesukkel om by te bly. Dit plaas baie druk op huwelike en verhoudings.

Daar is egter ’n kwessie wat nog meer druk op verhoudings plaas: finansiële mishandeling.

Tina* vertel dat sy en haar man besig is om te skei. “Ons is gelyke vennote in ’n onderneming, maar hy het alle geld onttrek en dryf nou onder ’n ander naam handel. Ek is 59 en kry nie werk nie. Ek woon nou tydelik by my seun in die Kaap. Selfs terwyl ons saam was, het hy kontant ontvang, dit nooit verklaar nie en boonop op onverantwoordelike manier geld spandeer. Ek is met my rug teen die muur en weet nie wat om te doen nie.”

Volgens , die skrywer en boeliekenner, behels finansiële mishandeling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Bloot ANDERS
Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind: As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gel
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related Books & Audiobooks