Huisgenoot

KEER FINANSIËLE MISHANDELING

WANNEER een persoon beheer oor die ander se inkomste en geldsake uitoefen, is dit dikwels ’n manier om hulle in ’n verhouding gevange te hou.

Ons kyk na verskillende vorme van finansiële mishandeling en hoe om jouself daarvan te bevry.

TEKENS VAN FINANSIËLE MISHANDELING

1 JY MOET REKEN-SKAP GEE VAN ELKE SENT

Jou maat kan selfs vra om kwitansies van in-kopies te sien. Sou jy nie rekenskap kan gee van alles nie, kan emosionele en selfs fisieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks