Huisgenoot

WAT IS DIE FONDAMENT VIR GESONDE FINANSIES?

JY HOEF nie ’n geldghoeroe te wees om ’n stewige fondament vir die bou van welvaart te lê nie. Maar dit verg dissipline – en sewe basiese boustene. Probeer om elke maand net een of twee van dié beginsels toe te pas. Jy sal verras wees oor hoe vinnig jy beheer oor jou geldsake kan kry.

BOU JOU NOODFONDS

Baie mense dink noodfondse is net vir onverwagte uitgawes soos ’n mediese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related