Huisgenoot

EK MIS ‘DAARDIE MEISIE’ VAN VOOR DIE SKIETERY

DIS asof die honderde motoriste haar nie raaksien hier waar sy langs die besige pad staan en vreesbevange in die bek van die pistool vaskyk nie.

Sy probeer om hulp skree, maar kan geen geluid uitkry nie. Die skoot klap oorverdowend…

Dan, op presies dieselfde oomblik as soveel nagte tevore, skrik Carine van Staden (32) uit haar herhalende nagmerrie wakker. Natgesweet en angsbevange.

“Dis ’n toneel wat oor en oor by my spook,” sê Carine. En elke keer voel dit soos die aaklige werklikheid – nes die oomblik vier jaar gelede toe ’n voormalige korporaal in die weermag, Jacob Marakalla, haar geskiet het. Ja, sy was gelukkig om te oorleef, maar haar durende trauma is ’n soort dood. “Ek leef dalk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related