Huisgenoot

NOU LEEF EK VIR MY KIND

AS SY maar net ’n laaste keer daardie klein lyfie teen haar kon vashou. Of dalk nog net een keer haar laggende mondjie kon sien. Dan sou sy dalk kon aanvaar dat haar 16 maande oue dogtertjie werklik dood is.

Maar vir Shanei Norris (24) was daar nooit ’n oomblik van finaliteit om van klein Reanei afskeid te neem nie. Toe familie en vriende net meer as twee jaar gelede om haar babagraffie gehuil het, was die jong enkelma steeds in ’n koma ná die motorongeluk wat haar dogtertjie se lewe geëis het – en ook die herinnerings aan haar.

Ek het ’n tyd lank nie eens onthou dat ek ooit ’n ma was nie. Ek het nie my dogtertjie onthou nie,” vertel Shanei nou.

Weens breinskade wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related