Die Tuinier Tydskrif

Oral is wit olifante!

Toe ek onlangs by ‘n vriendin gekla het oor al die onnodige goed wat hier rondhang het sy my vertel dat sy eenkeer by ‘n ‘wit olifantpartytjie’ was waar al die gaste‘n ding moes saambring wat hulle nie meer wou hê nie. Daar het sy iemand anders se ongewenste teepot gekry wat nou haar gunstelingteepot is! So, miskien is daar wysheid in die gesegde dat een man se vonds ‘n ander man se gemors is…

Ek tob nou al ‘n geruime tyd oor besittings wat nie meer nut vir ons het nie, maar is nie seker hoe om daarvan ontslae te raak nie. ‘n Mens kan dit mos nie soos die Hollanders doen, net op die sypaadjie sit,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related