Kuier

VERVOER HUL FORTE!

As daar nou een beroep is wat nog deur mans oorheers word, is dit dié van vragmotorbestuurder. Maar nie vir lank nie, as dit van vroue soos Dorah Lungile Mabaso (28) van Daveyton aan die Oos-Rand afhang.

Sy is onder die minder as 1% van vroue wat hulle in Suid-Afrika in hierdie beroep bevind.

Die geleentheid het hom eintlik heel toevallig voorgedoen, vertel Dorah geesdriftig. In ’n stadium toe sy werkloos was, het sy ’n oproep gekry van die Commercial Transport Academy (CTA) in Kempton Park, Gauteng, wat wou weet of sy dalk ’n trokdrywer wou word.“Toe ek daar aankom met my dokumente, het hulle reeds my CV gehad. Ek was verstom en het eers onlangs uitgevind dat ’n vriendin dit aangestuur,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related