Huisgenoot

MA-WEES: EK LEEF MY DROOM

EENS op ’n tyd, nie so lank gelede nie, was daar ’n leemte in haar lewe wat sy getwyfel het sy ooit sou kon vul. In daardie eensame jare het Nadia Beukes haarself daarmee versoen dat sy haar waarskynlik in haar loopbaan as aktrise sal uitleef, maar sonder om ooit die vreugde van ma-wees te ervaar.

Maar vandag lyk die prentjie van die lewe van die voormalige Boer soek ’n vrou-aanbieder en aktrise van Getroud met rugby- faam heel anders – dit is dié van ’n gelukkige gesinslewe saam met die man van haar drome en twee woelwaters net so blond soos sy.

“Ek het baie lank baie eensaam gevoel; nou wens ek soms vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related