Rooi Rose

DIE NUWE SEISOEN

Wanneer jy ’n onderhoud met die aktrise en televisieaanbieder Nadia Beukes voer, voel dit soos tee drink saam met ’n vriendin. Daarvoor sorg haar onopgesmukte, warm persoonlikheid en die rustigheid in die De Villiers-gesin se huis in Brooklyn, Pretoria. Buite hoor jy die klankbaan van ’n gewone oggend in ’n voorstad, en in die hart van die pragtig gerestoureerde huis met sy moderne aanslag lag klein Davey (7 maande) te lekker. Dis duidelik dat Nadia en haar sakeman-man, David, se blonde blouoog-eersteling die spil is waarom die huishouding draai. Selfs Angie Moloto, Nadia se regterhand, los alles wanneer die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige
Rooi Rose3 min read
OORLEEF Jou Egskeiding
Dis nooit net jy en jou eggenoot wat skei nie. Dit beteken ’n verdeling, en soms ’n gepaardgaande bitter stryd wat van kinders, finansies, vriende en familie tot selfs troeteldiere raak. ’n Egskeiding kan soos ’n slagveld wees waar jy heeltyd aan die
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related