Huisgenoot

Meesterstuk

MINETTE le Roux sit en wag. Bo-oor die dak van die lughawerestaurant dreun die lugreuse, aan’t kom en gaan, maar vlugnommer FR723 uit Parys, Frankryk, is laat.

Sy stoot die tweede leë koffiekoppie weg.

“My Jacques kom vandag!” juig haar hart.

Sy skuif ongeduldig rond en haar oë gly oor die skare wagtendes in die groot restaurant. Dis mense wat maal en wag, party belaai met kameras en jasse in afwagting op ’n groot avontuur. Ander wag net.

Die groot horlosie bokant die uitgang swaai traag sy sekondewyser om en om. Sy lang arm raak-raak aan 14:25. Vlug FR723 moes 14:00 al ingekom het.

“Ek wag al twee jaar lank vir Jacques,” dink sy, “nou’s die vervlakste ding nog laat ook.”

Elke minuut van tweeuur af voel vir haar na ’n ewigheid.

“Aandag alle passasiers…” Hoeveel keer het die blikstem nie al haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related