Huisgenoot

JA, DIS WÁRE LIEFDE!

VYF maande lank moes hulle die nuuskierige oë van die publiek ontwyk. Om mekaar selfs net in die openbaar te omhels was taboe – hul verhouding moes geheim bly.

So dikwels wou die akteur Neels van Jaarsveld die mooie Florinda Hearn in die openbaar ’n soen gee of net haar hand op straat vashou. Maar dan onthou hy: Ons mág nie.

Want aanhangers van die kykNET-maatsoekreeks Op my eish! was nog besig om te volg hoe 14 vroue, Florinda inkluis, meeding om Neels (42) se hart – min wetend dat hy reeds liefde gevind het.

Neels het al op 27 Februarie – toe die verfilming afgehandel is – die donkerkop Florinda (26) gekies as die vrouedeelnemer met wie hy ’n régte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related